Pret in ‘n pot – Groen Speelklei

R60,00

Groen Speelklei – Pret in ’n Pot

Klein handjies. Groot verbeelding. Eindelose pret! 

Ontdek Pret in ’n Pot – kreatiewe speelpotjies van KarooKids, spesiaal gemaak vir klein handjies wat daarvan hou om te rol, bou, vorm en speel!

Elke potjie bevat sagte, vormbare speelklei waarmee kinders hul eie klein wêreldjies kan skep. Bou plaas diere en trekkers, enige iets plaas, rol & vorm!

Hierdie speelklei nooi kinders uit om te ontdek, te skep en hul verbeelding te gebruik.

Elke houertjie bevat 250g speelklei. Dit kan maande hou indien dit goed verseël bly.

Waarom Pret in ’n Pot?

• Stimuleer kreatiwiteit en verbeelding
• Help met fynmotoriese ontwikkeling
• Bevorder hand-oog-koördinasie
• Ideaal vir sensoriese en oop-einde spel
• Temas wat kinders se belangstelling prikkel
• Perfek vir speeltyd by die huis, reis of as ’n spesiale geskenkie

GROEN SPEELKLLEI!

Letterlik: Pure vreugde en plesier in ‘n pot!

KarooKids – Pret met klein handjies. 

Aanbeveel vir kinders 1 jaar en ouer. Gebruik altyd onder volwasse toesig. Nie eetbaar nie.

 

 

Category: